Afrikaans Plaaslike ervaringpak

Afrikaans Plaaslike ervaringpak

Rating
1
Reviews
6
Afrikaans Plaaslike ervaringpak
Afrikaans Plaaslike ervaringpak

App details

Release date

2017-11-27

Last update

2023-03-02

Product ID

9PDW16B5HMXR

Categories

Personalization

About Afrikaans Plaaslike ervaringpak

Altyd bygewerk, altyd besig om die Windows-taalervaring te verbeter!

Windows verskaf nou gratis taalbywerkings via die Microsoft Store. Dit beteken ons kan gereeld jou plaaslike taal verbeter en outomaties hierdie bywerkings na jou toestel stuur. Deur die plaaslike ervaringpaktoepassing te installeer, sal die Windows-teks in jou taal altyd bygewerk wees.

Stel jy daarin belang om Windows-teks in jou plaaslike taal te verbeter? Jy kan maklik voorstelle op teksverbeterings maak deur die Terugvoerspil te gebruik wat by Windows ingesluit word. Tik net "Terugvoer-spil" in die Cortana-soekblokkie of druk-en-hou die Windows-sleutel + F.

Let wel: Addisionele taalbystandkenmerke soos spelwoordeboeke en spraak kan ook geïnstalleer word. Bergingsvereistes verskil op grond van die kenmerke wat geïnstalleer is.

Key features